Residential

STILBAAI, STRANDWONING (OOSTEKANT)

Ons nooi u graag uit om ‘n aanbod te maak vir hierdie prag strandwoning met unieke ligging.

1. Uitsonderlike kenmerke

  • Geleë in ‘n gesogte, hoëwaarde woonbuurt op seeduin;
  • Erf grens aan swemstrand voor;
  • Loop uit op veilige swemstrand en binne loopafstand van lagoon vir watersport;
  • Gholfbaan, fietsryroetes, heerlike staproetes, restaurante en vliegveld.
  • Stilbaai is ‘n veilige vakansiebestemming vir die hele gesin.

2. Besonderhede van woonhuis

  • 4 Slaapkamers met ingangsvertrek wat as verdere slaapkamer kan dien;
  • 3 volledige Badkamers;
  • Oopplan kombuis, eetkamer en leefarea met houtdek;
  • Groot ontspanningsvertrek op onderste vlak;
  • Woning en stoep grootte 358m2 , erfgrootte 689m2;
  • Binnebraai

3. Buite afwerking

Goedgeboude baksteenhuis met ‘n teëldak en balau houtdek.

4. Aanbiedinge

Indien u belangstel in die geleentheid teen ‘n koopprys van R 6.3 Miljoen, kan u met ons Altus Joubert reël vir ‘n inspeksie. E-pos altus@jvanvuuren.co.za of skakel te 023 312 3152.