Nasionale Tesourie Besoek

Gerrit van Vuuren en Reinette van Staden van Joubert Van Vuuren Ing het op 30 Maart 2017 die Nasionale Tesourie besoek tesame met Lennox Plaatjies van Witzenberg PALS. Daar het hulle voorleggings gedoen vir belastingvrystellings ten einde grondhervormingsprojekte te...

Baba & Kleuter

Reinette van Staden se pragtige seuntjie pryk op die voorblad van Baba&Kleuter se Februarie 2017...

Louis Wessels Toelating

Op 3 Februarie 2017 het Gerrit van Vuuren namens Louis Wessels verskyn in die Hooggeregshof Kaapstad vir Louis se toelating as prokureur. Louis bly by Joubert Van Vuuren Ing aan as professionele...

Rondgaande Hooggeregshof

Gedurende 2016 het Altus Joubert en Attie Heyns opgetree as assessore saam met Regter Desai in die Rondgaande Hoogeregshof in...