Nasionale Tesourie Besoek

Nasionale Tesourie Besoek

Gerrit van Vuuren en Reinette van Staden van Joubert Van Vuuren Ing het op 30 Maart 2017 die Nasionale Tesourie besoek tesame met Lennox Plaatjies van Witzenberg PALS. Daar het hulle voorleggings gedoen vir belastingvrystellings ten einde grondhervormingsprojekte te...